Haha donie maar die manne dink ek is baie verlief op jou bike maar hulle kan hom nie koop.
Paar belaglike comments. Ek dink hy is baie goed geprys!!! Ek sou nie sy prys baie sak.
As iemand ‘n beter deal elders kry laat hulle dit vat!! Hy sal verkoop.
Manne moenie so negatief wees!
Dit...