Ongelukkig is dit nie net ‘n geval van miskommunikasie of geen kommunikasie nie, maar maande van smeek sukkel en soebat vir werk waarvoor ek reeds betaal het en niks het om voor te wys nie. Donald het gesê dit sal teen die einde van die week uitgesorteer wees so ons wag en kyk wat van die laaste...