My Mitas E07 voorband staan nou end se kant toe en ek sal moet replace.
Die Mitas E07 is n goeie band maar het vreeslik sleg afgeloop. Hy het ook krakies ontwikkel....
nou is ek so bietjie bang om weer dieselle pad te loop. Kan iemand my asb se hoe die Karoo3 is?
Spesifiek as voorband...
Dankie...