Recent content by JohnB

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. JohnB

    Oh no...Biker down in Outeniqua Pass

    Soos vroeer genoem, hê net respek vir die familie. Social media=Likes=Fame, so niks is taboo nie
  2. JohnB

    BMW R50/5

    Ja-nee, mens kan nie geld wegsteek nie :-)
  3. JohnB

    Looking at this 990? Careful!

    Bike and seller dyslexic?
  4. JohnB

    I'm a little MIFFED ....

    Die ou het dalk baie op sy vurk gehad en was dalk bietjie los-koppie op die dag. Hy het darem gebel om te hoor waarmee hy kan help. Moet hy sales presentations doen vir die res van die tak? Nee! Moet dit die sale spoil? Nie vir my nie.
  5. JohnB

    1300 GS BeeMwee.

    Ek mag nie staan en ry nie, dis reserved vir die ander brand :)
  6. JohnB

    1300 GS BeeMwee.

    Ek hoor jou. Ek het `n tall screen op my fiets (en ek`s kort) en die verskil tussen my twee helmets is massive.
  7. JohnB

    1300 GS BeeMwee.

    Pla die peak jou nie op hoë spoed nie? Ek het onlangs `n pad helmet gekoop. Dis die beste ding wat ek in `n lang tyd gedoen het. Die wind ruk `n ou se nek amper af as jy wind vang op spoed met die peak.
  8. JohnB

    The great what??

    Moet ek solank popcorn gaan maak? Dis hoogtyd vir `n lekker WD rol.
  9. JohnB

    Stolen F800GS, Pretoria

    Ongelukkig so ja. Hopenlik kan jy weer wiele kry.
  10. JohnB

    Stolen F800GS, Pretoria

    Jammer om te hoor. Het jy versekering op die fiets gehad?
  11. JohnB

    Lane splitting/filtering

    Indeed there is. I must say, in the commute earlier this week, not 1 bike filtered, they all took the E lane. One dude came close to my car as the road narrowed at a bridge.
  12. JohnB

    Lane splitting/filtering

    Lane splitting is not known/practiced the same by everyone. I took the N3 Northbound earlier this week. Plenty guys cooking it in the emergency lane.. Can of worms, opened!
  13. JohnB

    Honda Sahara 300

    Die bike kort `n broodjie...
  14. JohnB

    For Sale KTM1190R Tall screen (clear and tinted)

    You would not have a std screen lying around by any chance? I`m looking to replace my tall screen too.
Top