Hoefie ! dis great om van jou te hoor !!
Ons kom nog nou en dan Kaap toe - my seun hulle het die huis oorgeneem so ons kom nog gereeld daar - sal jou dalk sien as ons weer kom.
ASSEBLIEF stuur die liedjie weer vir ons !!
groete K
Dankie almal vir die verwelkoming ! Yes Kaboef dis ekke daai. Nou al 10 jaar hier in die karoo en geniet dit vreeslik eers n 800 blik met wiele
Bo- op swartberg en toe n 1200
Hi Everyone, Karel de Haas - Just joined WD from Prince Albert - Karoo farm called "Aswater"
Farm bike = TW 200 Been going for 10 years - only problems - 2x replacement batteries !!
Fun bike just got it going with help from a classic bike fundi - KLR 650 - 2005 year model.
Still needs new...