Recent content by KAROODONKIE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    Oasis Spit Braai 14 November

    Petrol Lys. 170L Sit net jou naam op die lys en hoeveel Petrol jy wil hê. Buff 5l Fenderbender 5l Heddles 5l Cocky 5L Weskus 10lt Leigh 5L Whitedelight 10L R-O-V-Rat 5l Monkeyboy 5l Sparky 5L Karoodonkie 10L
  2. K

    Oasis Spit Braai 14 November

    Geboek en gebataal + nog 4!!! Kyk net vir 'n dubbel booking op die lys: Kees is Leon le Roux  :biggrin:
  3. K

    Tankwa Bike Burn 23-25May 2014

    Sjoe, daar glip ek deur die hek op 99.9  :biggrin:  :biggrin: Dit gaan `n moerse naweek wees  :pot:  :snorting:
  4. K

    Tankwa jou lekker ding

    Gelukkig nie te ernstig nie Oom Foerie. Flippie met die AT het `n voorband gebars en so effense slide gehad net na die Katbakkies afdraai. Elmboog net bietjie nerwe af en verder bloukolle!!  :eek7: Die man en die bike opgepatch en almal is oraait verder!! :biggrin:  :ricky: `n Superbike in...
  5. K

    Tankwa jou lekker ding

    Ek het geweet, ek het geweet, ek het geweet iewers gaan hier sulke foto`s uitkom  :snorting:  :snorting:
  6. K

    Spot the location!

    Weet nie van op Vredendal nie, maar hier by ons PARS die manne by die kelders nog!!! :biggrin:  ;D  :biggrin:
  7. K

    Saterdag 15 Maart 2014 - Worshonne en Belangstellendes

    Lyk my Oom moet van koers verander ......... :peepwall:
  8. K

    Cederberg Oasis Spit braai: Saturday 9th November. TAKE 2! **PAGE 1 LIST

    Gerrit & Chantal baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid. Die kos was in oorvloed en selfs 'n koppie koffie in die middel van die nag was nie te veel gevra nie!! Sien julle weer....
  9. K

    Cederberg Oasis Spit braai: Saturday 9th November. TAKE 2! **PAGE 1 LIST

    Ek hoop dat ons so by 11uur vanaf Robertson kan wegkom. Skiet dan eers deur Tankwa Mall toe vir 'n koue enetjie, dan Groot Oë maak oor KatBakkies en daarna Pig-Out by Oase!!! :snorting:  :pot:  :snorting:
  10. K

    Cederberg Oasis Spit braai: Saturday 9th November. TAKE 2! **PAGE 1 LIST

    BenderFender hoe loop jou strepies vir Sat??? :ricky:
  11. K

    Cederberg Oasis Spit braai: Saturday 9th November. TAKE 2! **PAGE 1 LIST

    Torra en RooiGevaar is ook in vir spitbraai en Sat. aand se kamp  :thumleft:
  12. K

    BABOONS PASS 14-16 Dec

    Dis bedonnerdgeit .............  :eek7:
  13. K

    Cederberg Oasis Spit braai: Saturday 9th November. TAKE 2! **PAGE 1 LIST

    FRIDAY NIGHT 1. Miss M 2. Monkeyboy 3. Katana 4. Mrs Katana 5. Eish 6. David Bryant (Eish's friend) SATURDAY NIGHT *List so far 1. MissM 2. Monkeyboy 3. Katana 4. Mrs Katana 5. Boere 6. Mrs Boere 7. Billy 8. Mrs Billy 9. 10. 11. gwild 12. 13. Goose 14. BokvelJake 15. Lola 16. Fenderbender...
  14. K

    Cederberg Oasis Spit braai: Saturday 9th November. TAKE 2! **PAGE 1 LIST

    Ek gaan ok saam  :xxbah:  :snorting:  :xxbah:
  15. K

    Boland to Coffee bay

    Klink my dan ek ry ook saam julle  :peepwall:
Top