Dit is regtig jammer ons kon nie ruil toe my 950 s in die mark was nie, ek moet se ek het 'n BMW ingeruil op my bike en toe binne 'n maand weer na KTM toe gegaan. :ricky: Ek sou die BMW stukkend ry, hy kannie so vinnig ry op die grondpad en heel aderkant uitkom nie.
Dit lyk maar of die mark maar stil is, ek bly op 'n plaas en soek 'n ligter fiets sodat ek dit hier ook kan gebruik. my vrou ry nie meer saam nie, sy is swanger. Ek sal kyk na 'n KTM 640 of 690.
2006 KTM Adv S for sale with 35421km on the clock. All servises done by KTM Western Cape. Never dropped the bike.
yellow headlight protector and crashbars. Asking price R 78950-00 now R75000