Weskus, ek het verneem jy is besig om n stootfiets op te bou. As jy die engine uithaal, gaan jy baie makliker stoot. :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: Darm bly die ou meelgesig het vandag weer n slag geloop.
hom nog nie baie gevra nie, maar ons ken mense. kreef maar baie skaars langs weskus. Die manne verlede naweek beter gedoen noord van Brand se Baai. Cheers
Bly langs weskus. Ry alles met wiele, Vat wyn, Namaqualand bo, My seun ry my in my moer met sy KDX, 5 fietse in die garage, die res moet julle maar vra. Cheers ouens.