@Noneking, as ek mag vra, wat presies is dit wat jy spesifiek net kan doen as die Zumo aan jou rekenaar gekoppel is, en dus nie mee slaag nie? Ek maak soos @johanp hierbo ge-post het en het nooit meer nodig om my Zumo aan my rekenaar te koppel nie:
- Die Zumo koppel aan wifi en kry daardeur sy...