Gebruik nie die panniers meer nie, nie seker oor die grote van die tasse nie dalk kan iemand raad gee wat weet, die kleiner tas het ek gekoop met bietjie skade darem nike erinstig nie het hom reggemaak en werk soos n bom, het so paar trips met hulle gedoen en werk lekke en hou als droog binne...