Pienkmuis net my stuiwer in die armbeurs- Die BMW 650 GS single weeg 191kg teenoor die 209kg van die twin wat n verskil is, maar daar is werelde verskil in krag, abs, tubeless bande ens. ens. Wat die Honda aan betref- n puik keuse as jy net wil pendel, MAAR as jy jou bene bietjie wil rek, toer...