Middag manne, en dames...
Ek's Lambert Joubert, ry 'n 2014 F800GS.
Eerste keer op twee wiele.
Ek het op skool Enduro nationals / Goc gery met 'n vierwiel - Suzuki LTR450.
Het die dag wat ek begin swot het, besluit ek koop 'n GS sodra ek klaar is. (Die bike was die motivering om klaar te...