Chris, ek verstaan nie, wat laat jou dink daar kon nie olifante gewees het in die kaap in die 1700 nie?
En daai olies wandel nie net rond nie, dit lyk asof die een chinese ou erg kortgekom het, ek kan net imagine hoe hy op n trop van die rustige ou grotes afkom, nader stap om hallo te se (amper...