so joune is nie n air c nie? die een wat ek virkoop het was een, maar het water c ook gehaat ek weet ekt hom aan iemant virkoop die vraag is wie? ::) ek sal probeer om die ou in die hande tekry, ek weet die bike het gestaan sy coil onder het opgepak. mens kry dit nie hoop joune is reg.
My no...
More ek sal daai goed vat as jy dit nog het, ek is net nie heeldag op kantoor nie kan jy my dalk bel. 073 495 5984 of jou nommer los maar dan kry ek dit eers more.
thanks