Wow Louis.... ek sien nou eers die draad ou maat - dis baie sleg man maar uitstekende nuus dat dit onder die omstandighede goed gaan - geen las sal op jou geplaas word en niks sal toegelaat word om met jou te gebeur as jy nie sterk genoeg geag word deur God om dit te hanteer nie - ek weet jy en...
Dankie BM - was eenmaal daar en het van die manne ontmoet, maar ek maar baie min by die huis - werk baie ver van daaraf. Ek maak weer draai as ek by die huis is
My huis en vrou is ook hier - CAW - hoe sit ek my naam op daai lys?
Ek gaan aand van 21 Okt by Barend (wat sy been verloor het) en Adel op Doornkloof in Baviaans kamp en ry volgende oggend Graaf Reinette toe (grondpad sover moontlik), 2 aande daar iewers om in daai omgewing rond te ry deur die...
Vandag by Adel gehoor Barend word more oorgeplaas na Aurora in Port Elizabeth toe om te begin met rehabilitasie. Die beplanning is dat hy ongeveer 2 weke daar sal wees - afhangende van hoe vinnig hy vorder.
Sterkte ou maat - bly jy vorder goed!
Barend het 'n terugslag gehad gister. Sy longe het platgeval en hy is op suurstof. Adele se volgens die dokter gaan dit glad nie goed met hom nie. Hy is ook weer terug op akute dialise - +- 3 uur per slag. Sy niere skei nou weer heeltemal te veel vog uit en dan dehidreer hy.
Sy been...