Recent content by LOTTA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. LOTTA

    BMW GS ECO 2014 in Maselspoort

    Nou ja. Dis dan tyd. More oppad eco - challenge toe. Kuier kuier tot in Bloem.
  2. LOTTA

    BMW GS ECO 2014 in Maselspoort

    Beslis daar. Bespreek en betaal.
  3. LOTTA

    I'm coming home!

    Well done!!!!!  Jy mag maar.
  4. LOTTA

    Bike Squad Memories

  5. LOTTA

    Teazers to Tonteldoos

    Thanks vir die share. Lyk of julle n moerse tyd gehad het.
  6. LOTTA

    Post Retief Rally 2013

    Dit lyk lekker RR. Volgende jaar is ek beslis weer daar. Kon dit nie nou maak nie.
  7. LOTTA

    Hoe fiks is jy?

    Ek verkies ook die een met die enjin. My dokter dink egter nie so nie. Mooi fotos.
  8. LOTTA

    N17 hail

    Eina!!!!!!!!
  9. LOTTA

    BOZBAVOK 2012 wat eintlik 2011 moes gewees het...

    Awesome pics - Lone Ranger
  10. LOTTA

    Clocolan Gs Challenge

    Nog so paar fotos
  11. LOTTA

    Clocolan Gs Challenge

    Ek is nie so lekker met n ride rapport nie. So kyk maar fotos. Ons het gery vanaf Humansdorp (16/10/2012) via Grahamstad, Queenstown, Mnt Fletcher,Cala na Elliott en daar geslaap. Omtrent heelpad gereen so min fotos. Vanaf Elliott die volgende oggend in nog erger reen tot in Matatiele waar dit...
  12. LOTTA

    ECO 2012 - You know your limits, but you don't know your abilities . . . . . . .

    Nice ride rapport. n Man verlang sommer klaar terug na die naweek.
  13. LOTTA

    BMW ECO Challenge 2012

    Dankie aan almal wat die reelings gedoen het. Well done. Die kos, geriewe en roetes was puik gewees. Selfs die weer was reg gereel.
  14. LOTTA

    Rider dies on his way to ECO.

    Het op die ongeluk afgekom oppad terug van Katzedam af. Baie erg as jy op n medebiker afkom onder sulke omstandighede. Sterkte aan die familie in hierdie tye.
  15. LOTTA

    Clocolan Gs Challenge

    Wat n naweek was dit nie. Well done. Goed georganiseerd en en gereel. Nou net by die huis gekom en sal later fotos opsit. Volgende jaar is dit in Oos Kaap.
Top