My 1997 DR650, hom so bietjie mooi gemaak na frame en klomp goedjies begin roes het na battery kwaai gelek het en verf afgevreet het. Nie skou gehalte maar doen die job, voor en na die tyd fotos.
Mine had about 120 000km before I crashed it, did not use any oil, original steering head bearings, Tanks like to rust through and side panels cracks I loved my KLE but yes the seat was not comfortable.
Make mooi vordering, ek self nou besig om so bietjie roes reg te maak op myLand Rover Disco 1 rondom die voor venster, is net die beurt krag belemmer my vordering in die aand as krag afgaan.