Hi all
Posting on behalf of a friend.
2010 R1200GS model with 11,000km on clock - FSH. Clean accident free never been on gravel road. All Black with black engine covers and black Adventure rims.
Standard – ABS, heated grips, tyre pressure monitors etc.
Extras – engine covers, all 3 panniers...
"Must not look, must not look...crap" :drif: :drif: :drif:
Baie mooi bike!! As ek geld gehad het...of as die bank wou gee...mar nie een van die twee werk nie.
Sterkte met die verkoop, dinge loop maar stadig op die stadium, byt net vas!
En daaai was `n gratis hop, skop, BUMP!
Veldwagters mag inderdaad hul motorfietse gebruik in die park, maar daar is streng reels. `n KTM690 met moerse pype gaan bv nie lekker afgaan nie.
Dan ook die ou is vir 5 jaar verban om vir enige rede die park binne te gaan, en n verdere boete van R21k is opgele!
So daai biltong het nou...