Recent content by Masai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    For Sale 18/21 Dunlop Trailmax Mission set

    Thanks. K60 Ranger also on the Dakar 650. Solid na hassle tyres
  2. M

    For Sale 18/21 Dunlop Trailmax Mission set

    The 1200 LC is in need for a new set of tyres. Have to decide between the Dunlop Mission or the Pirelli STR. Motorrad Centirion selling them for R4475 and R3900 per set. IMHO not a bad price. My style is somewhere in region 70% tar and 30% gravel. Wise Ones, which one to choose????
  3. M

    Wanted Wanted 650 GS Dakar Soft panniers holder

    Goodmorning, Looking for soft paniers holder/plates/side rack/pannier frame for a BMW 650 GS. Not the new model. Fastning points on the existing knob for the hard panniers and also the pillion footrest. Thanks Regards
  4. M

    Wanted Zumo XT

    Hallo Guys, I have a 2015 1200. Bought it secondhand few years ago. It do have a gps cradle. And assume the Zumo XT was the garmin that fits. If there is some one available? Thanks
  5. M

    Budget Duffle bags/ tail bags

    Thanks. R1500.00 Using a lot of leather strips and a very strong canvass.
  6. M

    Budget Duffle bags/ tail bags

    I have made a few of this old army balsak bags. Mini version. Semi waterproof inner. Heavy duty. Used the proto-type on a Nam trip.
  7. M

    Leatt Boots Giveaway!

    Black is my colour
  8. M

    Wanted - F650 side cases / luggage

    I must have a pair. Give me a call 072 6390069
  9. M

    African Meander

    Kalahari Rest Camp se kampplekke was maar dieselfde as in die verlede. Baie lekker kampplekke. Hier is wel 'n paar ekstra huisies gebou vir gaste. Die swembad het geskuif van ek laas hier was. Hy is ook kleiner. Die water was heerlike en het 2 keer gaan swem. Het in Gobabis wors gekoop wat die...
  10. M

    African Meander

    Hier en daar kry jy mede reisiger wat ook motorfiets as sy vervoermiddel van keuse gekies het. Hulle lyk maar soos wat 'n gemiddelde mens lyk. Op party se gesigte kan mens wel sien dat 'n hele lewe daarop uit gekerf is. Partykeer sien jy iemand in 'n kar. En hulle kyk vir jou waar jy op jou...
  11. M

    African Meander

    My trip dagboek ... ek het n dag oorgeslaan. Nie per abuis. Maar in retrospek gedink om dit tog te pos. Dit is en bly bloot my mening. Vanoggend die duine hier teen Swakopmund gaan uitklim. So mooi bo op 'n duin. En om jou net duine. Geen ander mens. Geen ander spore. Ek dink mens verstaan die...
  12. M

    100 km dagrit

    En dit alles in 'n 100 km. Mooi
  13. M

    African Meander

    Elke ding het 'n begin en 'n einde. Die rus en vakansie in Swakopmund was verby. Die terugtog huis toe het begin. Ons het wel besluit om dit 'n rustige affêre te maak. Die 1200 is gewas. Blinkskoon. Gereed. So net by 6h00 die rooi knoppie gedruk. Die 1200 se  123 perde uit die stalle gejaag om...
  14. M

    African Meander

    Paar fotos
  15. M

    African Meander

    25 Desember. Kersdag. Viering van 'n 2000 jaar oue dag. Die geboorte van die Christus kind. Ek wonder altyd oor mense wat geen geloof daarin het. Of hulle ook iets van vrede voel op die dag. Ook iets van 'n welbehae. Of hulle ook geskenkies ruil. Of hulle ook hulle oë opslaan na die blou hemel...
Top