Recent content by Matewis

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Matewis

    Tankwa - petrol

    Heading out to Tankwa on Saturday. See it's Africa Burn so I expect shitty roads and high as a kite people on the road. Place i am staying right next to Quaggafontein
  2. Matewis

    Sold Sena SMH5-FM Bluetooth Intercom R1,000

    As Hugh dit nie vat nie sal ek.
  3. Matewis

    Swartberg pass blocked

    Best bet is to phone the police in Prince Albert,
  4. Matewis

    While making plans…..

    Volg, het gehoor van die trip. Lekker Koppies langs gery sien ek. Ek ry lekker saam
  5. Matewis

    BUT I AM YOUR CLIENT !

    My broer in dieselfde situasie. Vervoer parte vir 'n groot verniet. Hulle gebruik sy forklift om die parte af te laai etc. Ry nou eendag in om gou part op te tel wat hulle dringend nodig het. Se vir die ou daar stuur die invoice solank kantoor toe sodat hulle kan EFT. Nee meneer. Jy moet nou...
  6. Matewis

    For Sale LEATT 4.5 BOOTS US11/45.5

    Sal hulle graag wil kom pas.
  7. Matewis

    Waar lê die Boesmanland? Kan jy vir my sê?

    As jy ooit weer Loeries se rigting ry laat weet my. Dalk ry ek saam. Brakkie se Veldkombuis het die mooiste kampterrein, lekker ablusie geriewe en een van daardie moet sien bestemmings. Ek is nuwe jaar nie baie ver van daardie cutting waarvan jy praat nie, hoeka op die plaas.
  8. Matewis

    1978 Toyota Corolla 1600 Deluxe 2-door

    Dankie Subie, het hulle een vir een uitgehaal en skoongemaak. Het wil dit met die ander boute gedoen. Maar ek sit met 'n spaar head wat reeds gewerk is, geport en geflow so ek gaan erens die heads ruil en kyk of dit 'n verskil maak.
  9. Matewis

    1978 Toyota Corolla 1600 Deluxe 2-door

    So. Nuwe verwikkelinge. Die man wat die engine bay sou oorspuit het kwotasie gegee om die hele kar vir my oor te spuit. Kon dit nie los nie so vir nou gaan als seker stilstaan tot Februarie. Maar dan kry ek hom terug en als buite is gedoen soos ek dit wil he. En net FYI(my vrou weet nie). Moet...
  10. Matewis

    1978 Toyota Corolla 1600 Deluxe 2-door

    So ek was stil vir hopeloos te lank. Maar Corolla gaan more sodat hulle sy engine bay kan oorspuit en dan moet die engine in sodat sy bedrading oorgedoen kan word. Geldjies vir die Corolla het bietjie pak gevat aangesien ek besig is om die Patrol te kit vir n toer einde van die jaar! Engine bay...
  11. Matewis

    For Sale BMW 1150GSA

    Iemand gaan moer baie bike kry. Myne sopas oorgeslaan 60000km toe.
  12. Matewis

    R1150GS Gearbox Issues -- Stuck in Neutral

    Hi Richard, Geluk met die aankoop. Ek het jou naam nog nie sien opkom op die 1150 Whatsapp groep nie. Laat weet dan add ek jou. Die kennis wat in daardie groep is sal jou maklik help met 'n diagnose. Stoot PM met jou nommer dan maak ek kontak!
  13. Matewis

    Garmin 276c

    https://www.gumtree.co.za/a-other-electronics/centurion/gps-navigator-battery-cs+gm296sl-for-garmin-gpsmap-478-etc/1006889843420911471268409 Also there's a guy called Wessel in George, have bought from him before.
  14. Matewis

    For Sale 1999 BMW R1100GS, low kilos, well maintained with lots of extras. Price reduced!

    Bliksem soms is dit goed ek het nie geld nie. Want anders het die een langs my 1150 gestaan. Bitter mooi fiets! GLWTS
  15. Matewis

    1984 Honda XL 600R (long term) restoration project

    Bliksem Karate Kallie maar hy kom mooi aan!!
Top