Recent content by MegaPix

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. MegaPix

    Griet die ou GS ...... Tips/Trips/Tricks/Pics and General Bla Bla Bla

    Ag te lekker. Dankie vir die WhatsApp pin location ook. Jy wil mens naar maak so vroeg dag. Geniet die trip
  2. MegaPix

    A Bike can be a Killer...

    Jammer om te hoor. RIV Herrie Soos wat bikes en karre dood maak, red dit ook lewens. GI Jane het my lewe gered. Maar na 'n paar bikers in Centurion / Harties area op een naweek dood is, het ek self bangerig geraak. Maar mens kan enige plek, enige tyd iets oorkom.
  3. MegaPix

    Photo of the day

    The bridge to go to Vaal de Grace Golf Estate
  4. MegaPix

    My bucket-list sleeper build ... VW GOLF MK1 2L 16V 150 kW

    Ja die lewe is maar boring as almal dieselfde goed like ne LOL
  5. MegaPix

    My bucket-list sleeper build ... VW GOLF MK1 2L 16V 150 kW

    I have never been a VW Golf fan. Sorry. I financed maybe a 1000 of them but I never liked them. Was an Opel fan myself. BUT, I like restorations and this is a thread I want to follow. Looking nice already Good luck
  6. MegaPix

    The not-so-handy handyman and other randomness

    I have seen a few DIY woodworking tool videos that came up on my Facebook Page. The guy makes stuff helping him to do woodwork. If I come across it again I'll share the link
  7. MegaPix

    A classic mini clubman, and time on my hands.

    Ja die week is maar besig met sy eie dinge. Sterkte met daai wag. Ek haat wag.
  8. MegaPix

    A classic mini clubman, and time on my hands.

    OomD - hoe gereeld werk jy nou aan die projek? Dit lyk awesome. As jy appie nodig het skree maar. Ek is moer verveeld hier in Centurion. Kan nie nou golf speel of bike ry nie. So ek kan help met goed aangee ens as jy nodig het.
  9. MegaPix

    A day in the workshop ...

    liewe bliksem.
  10. MegaPix

    Gravel Travel, Colesberg to Bloem?

    Waar is oom @Tampan en die ander Colesberg manne? Hulle sal mos weet. Of vlieg hule maar net oor dit?
  11. MegaPix

    Chinese Bike(r)s are the best

    'n Bike is 'n bike ou pel
  12. MegaPix

    So, wanneer het “Ek ry n motorfiets” slegs BMW of KTM geword?

    Hein dis goeie fietse. Maar nes Toyota en VW se mense wat dink dis al voertuie voel ek so oor die brands. Ja ek was op die edele advokaat se GS. Maar so het ek wakker geword en na die BMW/KTM fights en sien hoe duur hulle is om te onderhoud het ek my opinie oor hulle verander
Top