Die plan was om jou te gaan ontmoet, n paar Kaap manne wat el lanklaas gesien het as ook die Greyhounds te gaan groet, om nie te praat van ou Gerrard weer n slag aan die hand te vat nie, maar toe ry die manne mos in drade vas, steek ysters in hulle bene ens, so mis ek toe die lot.
Die Jora sal...