Recent content by Neo_za

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. N

    Tenere 34L fettling

    Voor jy daai Rustoleum doen, kyk of jy n geskikte sanding sealer / filler kry / kan gebruik om gelyk te maak.
  2. N

    For Sale Yamaha RD350 Frame

    @2StrokeDan
  3. N

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    Yamabond vir cases. As jy gaan premix check of jy jets moet change.
  4. N

    The DR650 Shallowpig [Vlakvark] Story

    Yoh.....nog nooit n friksie plaat gesien wat so lyk nie. Neem aan dit is net die een. Terwyl jy daar is merk die primary nut sodat jy maklik kan sien dat hy nie beweeg nie. Sien die clutch basket nut is klaar so gemerk. Mens kan die basket fingers ook liggies vyl as hulle die plate laat hak...
  5. N

    Anyone with a pipe bender in Pretoria?

    Just want to bend pipe into some basic racks for the DR. Nothing fancy because the bike aint fancy. If someone in Pretoria with a bender and a bit of spare time who can help, please let me know. Alternatively, if anyone has a old second hand set lying around for sale, i would be interested...
  6. N

    So sick of bike dealer BS......

    @chopperpilot dont buy your spares at this Suzuki dealer;)
  7. N

    Tenere 34L fettling

    This is all very confusing. Record a video to show how you used ans inserted it. Would be interesting:unsure:
  8. N

    Tenere 34L fettling

    Hi @chopperpilot ek sal nie so ver gaan om n beste dealer te probeer ID nie;) Ek het nog nie probleme by Toystore gehad met parte nie terwyl n ander pel n baie slegte ervaring gehad het. Niemand staan eintlik vir my uit nie.....miskien tog Bikeshop Boksburg, maar dit was meer met sales. Weet nie...
  9. N

    The DR650 Shallowpig [Vlakvark] Story

    Was bietjie die bike man....lyk sif.
  10. N

    Bikes that have escaped the legend tax

    F650 GS's in decent condition are normally overpriced.
  11. N

    Shudder

    Well known issue of "clutch chudder" on the 1000. See Greywolf's posts - https://www.stromtrooper.com/threads/clutch-chudder.344009/ Does not affect the 650.
  12. N

    Tenere 34L fettling

    If not applied correctly (thinly) the stuff can land in cavities, passages, etc. Sometimes something will not seal unless the gasket maker is amply applied, leading to the above. I am happy to use both together.
  13. N

    Tenere 34L fettling

    Weet nie of Flexoid gasket papier so happy gaan wees met olie coating soos n OEM gasket nie. Het dun lagies gasket maker op weerskante van Flexoid op die bushpig gebruik en sover geen lekke nie.
  14. N

    Tenere 34L fettling

    My skoonpa was n mechanic en dis al wat hy ooit gekoop het.
  15. N

    Footpeg Diaries

    Het al die episodes van die passe ry gekyk - was great. Kon net nie die roetes so mooi volg nie want baie kere as ek n pas se naam in Google mas soek kry ek niks nie.....en my spelling is hopelik nie die rede nie:unsure:
Top