I have one, there is 2 different models, and i bought the incorrect one. I will see if i can post a picture, might not be this week as I will be out of the country
Ek het ook die combo gekoop. Soek Al lank n impact wrench, en my ou Bosch cordless doen nog die job maar een battery het nat geword, dan kort mens mos n nuwe boor ook.
Ek het elke bout in my erf met daai impact wrench gekap. Dis nie die sterkste een nie maar vir die prys Kan mens dit nie wen nie