Ek was eers skepties oor die "Footpeg Diaries" ding... maar nou nie meer nie. Dit is goeie vermaak, kwaliteit materiaal.
En gisteraand se advies oor bande! Classic!! Ek wonder of vuilbek Runner daai conversion doen, en vir hoeveel F_off's :imaposer: :imaposer: