My aangenome seun was so netnet in die Hoërskool toe vertel hy sy nefie( my suster’s kind) dat hy meer Dekker is as neef want neef het ander van! Een van my trotste oomblikke ooit!
Nee man Tom, Ek het nou hartkloppings en my bors wil toetrek!
Not for me as I have no problem with heights, but am claustrophobic!
You have the savvy to have a very small chance off a fatal accident, but the getting frail is all us guys fear!
Ek het reguit op hulle afgejaag, toe gooi hulle neer en hol!😡
Was op die teer duskant Katse. Toeriste wat kinders lekkergoed gee se skuld! Selfde gedrag wat baie probleme in Kaokoland veroorsaak!
Kyk Louis kry jy nêrens sonder ys en Nannie het altyd enigiets wat nodig is! Daai twee ken van👍
Hulle kan jou mooi lesse gee en Nannie maak sommer jou sakkies vir jou en mooi leer houertjie vir oom Jack😂