Hi Almal
Ek is seker die enigste peopol hier sonder n motorfiets tans, maar werk daaraan!(Sal nou nie die vrou die skuld gee daarvoor nie :deal:)
My broer het my voorgrestel aan die forum sal hom nou nie in die verleentheid stel en name noem nie, howzit Boet.
Sien daarna uit om lekke kak te...