Dankie vir al die advies.
my roete begin vanogggend 8h as volg.
Sonstraal TANKWA PADSTAL Oubergpas Sutherland Frazerburg Carnavon. Daar is blykbaar Kitkats op special. Buy one get one Free.gaan inndie hotel slaap en kyk of mens tyr3s mag brand in die blikkies bar,
more sal ek van Karnavon af ...
Wat is die beste roete vir Vrydag.
Ek kyk op my Kaart en oorweeg R355 Ceres tot Calvinia.
Calvinia oos op die R27 vir paar km. Dan links op die grondpad wat weer by die R357 aansluit.
Lekkeroog is dan op dai kruising met R357 op regs as my rigting reg is.
Wie weet of al die paai ok is. En...