Recent content by petri oosthuizen

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. petri oosthuizen

    For Sale Road Legal 2008 Wr450f (For sale from new owner)

    Betta skrik haar MORSdood as ek met die gigolo daar aankom😆😆
  2. petri oosthuizen

    Value - 2020 Honda XR 125

    Anyway Thanks to all Inputs Kobus is selling at 22500, so he's getting 11000 more than he was initially offered I have no financial interest here, just wanted to help him get a better price, which he will Ek dink die 2 fietsies gaan voor die naweek nuwe huise kry teen daai pryse en in daai...
  3. petri oosthuizen

    Value - 2020 Honda XR 125

    Nee dis wat HY wil he Darem 10000 meer as WBC (no issue met WBC, hulle kan mos aanbied wat hulle wil, maar Kobus kry darem paar Rande meer hier)
  4. petri oosthuizen

    Value - 2020 Honda XR 125

    22500 each Mint condition Gediens, altwee nuwe tyres ook opgekry
  5. petri oosthuizen

    Value - 2020 Honda XR 125

    Retail is R 23200 sien ek (baaaie dankie Dewald!!!), so ......ja So R 24000 each Dis darem wat, 14000? Meer as WBC Een het 8600km op, ander een 7300 Nuut gekoop Soos ek Kobus ken sal hulle as new wees, met spare keys, toolkits en service boekies Een witte, een rooie
  6. petri oosthuizen

    Value - 2020 Honda XR 125

    Ja dink ook so inniemirrel van 20 en 25 Die goedjies is BAAAAIE mooi, soos in mint In vroeg 2020 gekoop, net voor Covid, hulle het daai jaar amper niks geloop nie Sal met Kobus chat (anner Kobus)😁
  7. petri oosthuizen

    Value - 2020 Honda XR 125

    Groot pel Ek wil actually nie eens geld maak op die fietsies nie, sal op die kar wat hy koop wins maak
  8. petri oosthuizen

    Value - 2020 Honda XR 125

    WBC offers him R 17000 each, by the way Hel dis min dink ek
  9. petri oosthuizen

    Value - 2020 Honda XR 125

    2 of them Pal of mine has kids who studies now, the goedjies are just standing around now He wants to trade them in on something like a NP 200 Mileage around 9000 or so, definitely less than 10000 Bought new, with all keys and boekies and service tooltjies and everything Bought and serviced...
  10. petri oosthuizen

    Wanted 125 beginners bike

    Deleted Apologies, off topic
  11. petri oosthuizen

    1984 XT600 Tenere suspention

    Nie clue nie Ek het nog my standard pegs
  12. petri oosthuizen

    What type of glue to use?

    Die mense by die bootplekke verkoop gom wat jy ducks se nate mee plak Maar moer duur Kom in sulke klein botteltjies Of vra n Pel met n duck, hy behoort dit te he Of dan meeste upholsterers sal ook he
  13. petri oosthuizen

    BMW F900GS / GSA

    Nou die dag ook gestaan en kyk na die nuwe Honda Transalp....was nog nooit rerig "interested" nie Maar lyk na moer nice, maklike bike En BAAAAIE goeie reviews.....een was versus die T7, en die TA came out tops (kannie link onthou nie) So.....ja. Ek was nogal impressed met dit
  14. petri oosthuizen

    1984 XT600 Tenere suspention

    I've also always had good service from Salley's Yamaha Bloem, their Parts Dept is really on the ball www.salleys.co.za
Top