Vir die van julle wat vir Andre geken het, sal weet dat hy n nederige superster met baie medaljes was!
Hy is skielik laas Vrydag oorlede na komplikasies van leukemi behandeling.
Sy gedenkdiens is 11 Julie 2023, detail hieronder:
Ons almal gaan jou moerse mis ou Grote, lekker rus!
Sterkte aan al...
Dagsê aan al die woewe, het n perfekte kondisie Ergo Gel seat in my garage ontdek.
Was vir my ander helfte maar sy ry nie meer saam nie... Miskien 3 keer gebruik - as good as new!
Laat weet as enige ou boude belangstel, dit is ook 20mm laer as die standard 990 Adv R se standaard seat.
Kyk na R2k...