Oraait.. Alles gepak en Al daai lekker dinge. Hak môre oggend trailer Dan vat ek pad. Gaan tot 10h00 uur in Knysna wees as van julle hier om kom en wil luggage dump. :thumleft: :thumleft:
Jy lag, ek het nou die dag so assumption gemaak toe kry ek dit. Hulle het mos nou regte en kan besluit of hul n man of n vrou of aartappel slaai wil wees
Sorry ek was bietjie besig met ander verrigtinge.
I'm in
MariskaD
BruceF
CliveF
BiancaB
LeonS
GerryS
ElzanneH
+ nog 6 wat nog nie confirm het met my nie