Recent content by Redwolf

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Redwolf

    For Sale SOLD!!!!!

    Baie nice Beeste
  2. Redwolf

    1300 GS BeeMwee.

    Baie geluk met jou nuwe bike en ek wens jou veilige myle toe. Maar die ding is po@s lelik, net sy ma kan hom liefhê. Daai lig/radar is weird.
  3. Redwolf

    For Sale 2022 KTM 1290 Super Adventure R —Provisionally SOLD—-

    Middag As alles uitpan is die KTM verkoop..😳
  4. Redwolf

    For Sale 2022 KTM 1290 Super Adventure R —Provisionally SOLD—-

    Screen settings, kilos, service information, riding modes and RALLY MODE..😍
  5. Redwolf

    For Sale 2022 KTM 1290 Super Adventure R —Provisionally SOLD—-

    I thought this through over the December holidays and decided it is time for this machine to go..😭. My needs / riding group changed and there is no need for this amount of capital standing in my garage. This is honestly the best bike I have ever owned. The best balanced bike in my opinion for...
  6. Redwolf

    2021 1290 ADV R sidestand

    Ek het n 2022 en myne lyk normaal. Stuur fotos van oom sn dan vergelyk ek.
  7. Redwolf

    For Sale 2022 KTM 1290 Super Adventure R

    Het die kinders by die huis gelos en my eie persoonlike vrou vir ‘n 800km trip deur die laeveld gevat. Nounet by die huis gestop. Ek love die bike.
  8. Redwolf

    For Sale 2022 KTM 1290 Super Adventure R

    Oom Danie het dit verkeerd.. die rondloper ry n BMW..
  9. Redwolf

    Residual Finance for bikes

    Ek volg maar so effe ander struktuur. Ek het my eie besigheid, so wil cashflow beskerm, MAAR is ook baie sensitief vir maandelikse herhalende kostes en wil my maandelikse aftrekkings baie laag hou. So met bo in ag geneem, soek ek GEEN maandelikse paaiemente nie, maar ook geen groot impak op...
  10. Redwolf

    For Sale 2022 KTM 1290 Super Adventure R

    Maar nou eerlik manne. Ek het nou gesien die laaste tyd hoe die tipe speletjies baie dinge opf@k. Albei manne het kinders. Maar die rippel effek van die goed strek vêr. Kinders, finansies, ouers, vriende, aansien, geloofslewe, huwelike, werksomstandighede.. amper als word opgef@k. Wat ek...
Top