Recent content by Rinkhals

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Piet ek sal maar agter rond han saam met jou...maar ek het gehoor as jy blomme kyk doen jy dit teen n spoed!!! :thumleft:
  2. R

    EC Bash mal perd opgesaal

    Julle maak my lelik jaloers....ek het sommer nou n pakkie rennies nodig....
  3. R

    Lake Malawi September

    This sounds flippen great!!!!
  4. R

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Die storie gaan rof raak....ek is in!
  5. R

    Soek na Riebeeker en Andre

    Fixer Ek was self opsoek na Riebeeker vir die afgelope paar dae....hou ons op hoogte asb man. Hoop die manne is ok
  6. R

    Gouda Skaapkop en braai trip!

    Dit was n awesome dag gewees...en weereens dankie vir die invite Riebeeker ek het leke gekuier saam met julle klomp honne!!!ek het n paar pics geneem waar die koppe mooi pronk!ek sien uit na die midnight run!
  7. R

    Planned Ride for Sunday 7th April 2013

    Skielik het ek niks om te doen Saterdag nie....tuinwerk se moer
  8. R

    UPDATED: H2O down... and robbed!

    Sterkte H2O Dis n gatslag daai,in my opinie moet ons almal saamspan en n boendoe court hou met sulke mense!!!
  9. R

    Soek Mitas E09 140 -80-17

    Ek ken n man met n winkel hier in CT,sy naam is Jorg - 084 606 449 Hy is baie billik met sy pryse en ek is seker hy sal dit vir jou stuur as jy nie op n ander plek sou reg kom nie
  10. R

    Solo through the Karoo. 11 days of bliss. ** Done and dusted **

    Dit was nou n lekker lees die!!! As ek kon het ek nou gepak en gery.... :ricky:
  11. R

    Newbie

    Welkom in die honnehok tjoma
  12. R

    The Wife, the Ex and the Kid

    Wil net my 2sent byvoeg...... Dit wys jou die kinders hoef nie by die huis te bly nie!! Seker die beste RR wat ek tot dusver gelees het en ek dink dit sal regtig iets besonders moet wees as daar n RR moet verby kom wat dalk beter kan wees....... Awesome stuff!!!!!!! :sip: :drif:
  13. R

    Anakee 2 Tyres for GSA ***Sold***

    Probie,jy praat van niks en nerens....ek kom van Uitenhage af in die Oos-kaap...nou daar is net mooi Farkol
  14. R

    Anakee 2 Tyres for GSA ***Sold***

    as ek maar tog net in daai wereld gebly het..... :patch:
  15. R

    Nou's ek deel van die litter....

    :imaposer:Dis mos nou n introduction daai!! Welkom tjoma
Top