Ons lot in Eerstehoop het so 'n lekker bymekaarkom en 'n lekker bord boerekos Saterdag 17 September by die Eerstehoop saal. Daar's 'n wyntjie, en nagereg daarby. (Jaa, en koffie ook)
Daars net nie 'n BAAR nie!
Waar? Aan die bo-kant van die Van der Stelpas, by -34.095734, 19.197932.
Prys? ...