Het 'n maand terug daar ingery saam met n vriend. Was die moeite werd is my mening en die pad was nie onbegaanbaar nie ten spyte van reën die vorige dag. BAIE klipperig so berei jou voor om jou fiets jammer te kry, en maak seker alles is VAS.( Het n bout oppad terug verloor.)
Dis soos...