Jammer vir die laat introduction!
Ek het n Honda CR250R, werk nog aan die adventure bike! Doen baie outrides vanaf Springs en Heidelberg area.
Nice forum, nice topics! Geniet dit baie.
Happy riding
Ek moes self my Honda CR250R se rim vervang en was by belaglik baie shops en niemand het rims gehad. Ek het vir meer as n maand gesukkel. Almal se voorstel was om die self in te voer maar ek het gelukkig by Atlantis Honda in Centurion reg gekom. Dis n moerse pyn in die gat maar bel die...
I'm going to the Central Drakensberg area in a few weeks time, does anyone know of nice routes or riding spots is that area please? We're keen on a daytrip, dirt roads only.