Weklik uitstekende leesgenot.
Dit is uiters moeilik om gedagtes en die "gees" van so n rit vas te vang en ek dink Oom Gert het dit by uitstek reggekry.
Ek sou self ook meer van hierdie verslae wil lees.
I have a simple "rule" that I feel comfortable with at this stage.
1. On tar, obviously always with active ABS.
2. On gravel highways that I travel on regularly, I leave the ABS switched on.
3. Gravel roads and trails that I know, ABS off and ASC in off-road mode.
4. Unknown gravel and...
I weigh 159 kg and I am 2 metres tall.
I started biking again about 4 years ago and started of with the road bikes.
My first bike in 2005 was a BMW K1200 GT. The bike was smooth and fast enough but very uncomfortable for me, furthermore I looked like I was riding my son's bike when I rode it...
Jy verander bikes vinniger as wat van ons land se politici hulle standpunte verander. :biggrin:
Die bike wat my vrou gekry het nadat ek die TA aan jou verkoop het, het nog nie eers 3k op nie.
Ek wonder hoe hou jou vrou by met al hierdie veranderings.
In elk geval, ek dink steeds dit was n...