Tom - Keep up the good work - te m@er met die wat dit nie like nie. EK vir een kyk elke dag om te sien of hier 'n update is - hetsy mooi fotos of sommer net wat jy nou weer aanvang. Moenie dat die negatiewe jou vang nie ons geniet jou thread en waardeer die feit dat jy bereid is om te deel...
Hi Tom
You will be missed - Ek dink ons het almal jou "storie" waardeer en die lesse wat daain was ter harte geneem.
Ek hoop werklik dat dit net totsiens is en nie vaarwel!
In elk geval mag dit metjou goed gaan en mooi loop !
Groete
Hi Tom,
Het nou eers weer opgevang - mag 2023 net seën vir jou en jou familie inhou!
Great stuff met die aanbod vir die volgende kontrak, hou ons op hoogte ook wanneer jy Kaap toe kom - sal darem 'n bierjie en burger wil saam geniet!
Hi Dogs,
2010 -1200 GSA
My switch started acting up - not making contact - sealed switch - maybe you have one laying about and are willing to part with it at a price obviously?
Thanks
Jimmie
I used this recipe of Tom but added some granadillas- just needed a bit more sugar BUT MAN the result was LEKKA! Thanks Again Tom. The "pitjies" makes it look nice and it tastes 'lip lek lekker'