Not all passives are equal....this is what jou must remember. You get what you pay for. Passive come in all different shapes and focal patterns. Some 90° some 180°. Beams are a point to point laser/led light transmitted from transmitter to receiver.
Passives can be bypassed by crawling or...
[07/07, 14:02] Ernie: AGV covid mag net 50 mense by die roudiens wees. Vir die wat wil join Saterdag kan dalk buite in die pad wag n erewag staan as Charmaine hulle uitkom. Nie seker hoe om dit te doen nie. Na die tyd is almal welkom om by my n bier te kom drink op Lourens
11h00 Saterdag
Dink die hele tyd aan. Kom ons gaan ry gou n maklik draaitjie........my maklik en sy maklik is nie dieselfde nie
Lourens jy sal aan lewe in elke grondpad wat ek ry
Copied from Facebook
"Lourens went offroad riding, hit a branch, came off the bike, maybe with a broken back and broken ribs. One of them punctured his lung."
Weet nie wat om te sê nie
Gaan jou mis my maat!
[07/07, 14:02] Ernie: AGV covid mag net 50 mense by die roudiens wees. Vir die wat wil join Saterdag kan dalk buite in die pad wag n erewag staan as Charmaine hulle uitkom. Nie seker hoe om dit te doen nie. Na die tyd is almal welkom om by my n...