Baie goeie nuus Darksider! Sien uit om jul daar te sien. En ja,Roedtan is 'n baie klein plaas dorpie,
maar jy gaan ver soek om meer vriendelike en gasvrye mense te kry! Ons juis nou oppad baan toe,
sal GPS koordinate opsit vir die wat belang stel. Alle SEMI-OFFROAD's is meer as welkom om ons te...