Recent content by spoedvraat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. spoedvraat

    KTM 50CC Pro Junior SX

    2003 model in baie goeie kondisie Woonagtig in Paarl R8500
  2. spoedvraat

    WANTED: BMW F800GS

    Daars n man in Bonnievale wat n baie mooi een het. Ek weet glad nie veel van fiets af nie net dat hy nog baie netjies is . Pm my as jy belang stel Dis n 2011 model
  3. spoedvraat

    Geleentheid benodig

    Geleentheid vir n conquere compact 4x4 treiler af kaap toe vanaf Johannesburg. Laat weet asb. Dankie ek het reggekom
  4. spoedvraat

    Our 60 minute major rebuild - not for the technically challenged reader!

    En ek dog heeltyd dis n Bikeshop. PW lyk mooi.
  5. spoedvraat

    GS 1200 2007 Front shock oil

    Wie kan my raad gee watse olie om te gebruik behalwe die wat jy by agente koop.
  6. spoedvraat

    NOW STRIPPING ! ! 2006 BMW 1200 GS Stripping for spares : UPDATED

    Jaco ek het nog niks gehoor van flikker lig,badge, petrol cap, bracket onder sitplek en klein swart cover onder tank en sitplek. Dis almal aan regter kant. Groete Joffre
  7. spoedvraat

    GSA 1200 Headlight protector full - Sold

    Hello daar. Ek sal jou R200 offer Bly in Paarl of gereeld in Melkbos. Se maar net waar ek hom kan optel Groete Joffre
  8. spoedvraat

    NOW STRIPPING ! ! 2006 BMW 1200 GS Stripping for spares : UPDATED

    Hi If you sell can i dips petrol cap , right front indicator , right hand bracket where you can hook your side panel on, and side bmw badge on panel. Thanks again
  9. spoedvraat

    Indicators

    Kan ek die oues by jou oorkoop. Ek soek net een maar als vat.
  10. spoedvraat

    NAMIBIE 4000km Solo on my way to the 2014 Nat Bash

    Nou s ek baie geintreseerd. Kannie wag vir volgende hoofstuk :deal:
  11. spoedvraat

    GS 1200 screen for sale

    Hello Beeste Ek stel belang ek het geval en groot skade en geen versekering nie . Ek sal jou R500 rand gee en betaal vir aflewering. Sal foto in sit dat jy kan sien wat ek kort. Groete van Melkbosstrand
  12. spoedvraat

    Honda XR 600 for sale

    Het julle n lughawe
  13. spoedvraat

    KTM 50cc for sale

    Dankie Bomber Daai laatie van my kon nie ophou ry nie. Het maar n paar foute op maar v R5000 is ons altwee gelukkig
Top