Hallo daar Ladies en Gents
Die X is toe verkoop,baie dankie vir die belangstelling.Ek glo die nuwe eienaar gaan baie lekker myle met hom ry.
Die koper is toe iemand van Bellville innie Kaap wat nou vir eers in Gauteng bly.
Hi Miss M
Had a few people contact me and i have got 3 or 4 wanting to buy but still waiting,Lew on the forum came to see the bike today , very happy.Must speak to the goverment at home , but he wants it
Otherwise still for sale , Zebra just sent me a message now concerning the X
I will put a...
Goeiedag mede honne
Ek het g-epost maar weet nie waar dit beland het nie , wil my ook nie toelaat om meer fotos op te sit nie maar ek sal die fotos kleiner maak en weer probeer
My Prys R 55 000.00
Ekstras
Hyde screen ( Eks allergies vir bye , moet een op he maar hy kan af )...
Hierdie X is in n puik toestand en het net 8000 kms op die klok.
As jy belang stel PM of mail my en ek stuur vir jou fotos van die fiets en al sy ekstras
Ek plaas een foto om te wys hoe hy lyk
Eddie