Recent content by stoetbul

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    For Sale 2017 KTM 1290R - SOLD

    Skuldig my Baas.... Ek sien net my "avatar" met my hempie het verdwyn.🤟🤟
  2. S

    For Sale 2017 KTM 1290R - SOLD

    jakesie bel my asb???? Jou nommer wys nie meer op my foon nie. Ek sal graag wil kom kyk wanneer dit jou pas. Dankie
  3. S

    Storage needed : XT 600 - Cape Town area

    Genade, hoe hulle 'n man se "kode" naam so laag kan maak gaan die verstand te bowe ou Chris.
  4. S

    Storage needed : XT 600 - Cape Town area

    F@K sien nou eers dit was in 2023, maar anyway, stuur die fiets af dan het jy rede om pad te vat.!💪
  5. S

    Storage needed : XT 600 - Cape Town area

    Jy is welkom om die fiets na my toe te stuur as jy nie regkom nie. Ek is so 40km van die lughawe en op 'n plaas met toesluit motorhuis. Gratis en verniet en die bonus is jou trip begin sommer op die grond! Bygese' 'n volle 1km tot by die teer. As jy met vervoer sukkel tot by my dan kry ek jou...
  6. S

    New KTM RC16 Road bike

    Die ding is ook seker naby 'n halwe Bar geprys?
  7. S

    New KTM RC16 Road bike

    Die ding is K@K lelik. Vat daai voorste aero kit weg dan mag dit moontlik beter lyk.
  8. S

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    Ek het sopas hierdie hele thread gelees vanaf gister oggend. Ek het die vermoede dat daar nie baie bates gaan wees as dit by veilings tyd kom nie. Dit is sad dat baie mense nooit 'n sent gaan sien wat hulle oorbetaal het aan hom nie. Wat ek wel vir 'n feit weet is dat hy op sy moer gaan kry as...
  9. S

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    De F@K word my rug nou by hierdie ingetrek????
  10. S

    KTM 1190R 2014 10 000kilos For Sale FULLY LOADED

    Julie. I might have someone looking for 1. Will keep you posted. :thumleft:
  11. S

    The 8th annual Breede Bash @ Klipkrans (2015 edition)

    Oppie. Stoetie sal graag wil bywoon. Selfde reeling soos vorige jare?? Bel my sommer. :thumleft:
  12. S

    2 x Garmin 660s (His and Hers) - SOLD

    Please send me contact details seeing that I am on cell only.
  13. S

    2 x Garmin 660s (His and Hers) - SOLD

    1st dibs please Master of dive?????
Top