I find it funny how not all dealerships are the same. Some are true to their word and will go the extra mile to give you the peace of mind you pay for yet other dealerships couldn’t give two hoots about you. They are all too happy to see the deal done and once you’re out the door, it’s your...
Baie dankie johanp. Ek dink ook die lang tyd op die pad en die massiewe klomp kilo’s gaan baie vinnig die pret uit die hele storie haal.
Dankie ook vir die insette.
Ja, daai syfers is in die kol. Ek het als mooi uitgeskribbel om half sin te probeer maak van die storie en toe val ek amper van my stoel af toe ek sien waarop als uitdraai.
Ek het ook daaraan gedink om dalk liewer in die area te bly gedurende die week en dan naweke huis toe te kom in plaas...
Dit is albei goeie voorstelle Pannas maar ek het hard en lank hieraan gedink. Ek dink R1250GSA is ñ goeie kompromie tussen werk, speel en bekostigbaarheid.
Ek hoor jou Pannas. Ek dink ook so. My plan is maar net om te kry wat ek nog op die bike skuld.
Haha amper so iets. Ek gaan daagliks tussen Durbanville en Langebaan moet pendel.
Good day chaps. I’m selling my 2018 BMW F850GS. Used it as a daily commuter (43 km daily) with only one trip to the Tankwa in the two years that I’ve had it. Bought it seconhand with 40 000 km on the clock. Pretty soon I’m going to have to commute 260 km per day and I’m thinking that an...
Ek mik om ñ R1250GS/R1250GSA aan te skaf en wil net die kat mooi uit die boom kyk voor ek spring. Ek weet baie dinge moet in ag geneem word maar ek wou net hoor min of meer wat julle verekeraars jul vra om jul 1250’s te verseker.
Dankie byvoorbaat.