super ten's latest activity

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  • S
    super ten replied to the thread Show us your XR.
    Klaar met die 650's. Nou wanneer begin jy met die 600 pics?
  • S
    super ten replied to the thread Show us your XR.
    Weld werk net so goed en goedkoper. Doen net reg. Re-inforce die "gussets" ook.
  • S
    super ten replied to the thread Show us your XR.
    Interesant. Sal like om te weet hoe die valving van 600 vergelyk met 650 sin.
  • S
    super ten replied to the thread Show us your XR.
    650 ja, die 600 het nie eintlik subframe nie. Niks om reg te maak nie. Cheaper as om as om oranje bikes te service, of hoe?
  • S
    super ten replied to the thread Show us your XR.
    Louis, om eerlik te wees, die 650 se shocks is te pap. Die 600 is enduro vurke, en jy kan hulle verstel aan die onderkant.( die clicks...
  • S
    super ten replied to the thread Show us your XR.
    Ongelukkig sal julle moet wag. Sy's nog standard, kannie begin voordat ek garage skoonmaak nie. Moet die 200R van ontslae raak...
  • S
    super ten replied to the thread Show us your XR.
    Asb hou op op om hierdie foto's te post. Ek weet nie meer hoe om my 600 te mod nie!!! Darem maar iconic bike! Myne 2 weke gelede weer...
  • S
    super ten replied to the thread Bietjie van G-MAN innie Kaap.
    As jy vinniger ry, jy net 2 dae nodig Gerhard:p Chantel se daar was spit, maar sy het spesifiek nie geadverteer nie. Ek dink die...
  • S
    Ons het Saterdag en Sondag trippie gedoen Oase toe, was lanklaas daar. 2 xr 650"s, ek op my XR 600 en my broer op my CRF 450. Vanaf...
  • S
    Redbull betaal invoices!!
  • S
    super ten replied to the thread For Sale XR 200R 1984.
    Nice job. Well done!! Ek het 2 valve 200 wat heeltemal oorgebou is. Alles mechanically gedoen, alles, bottom to top. Ek moes Chinese...
Top