Om die " atmosfeer" te help bepaal het ek n platespeler met n klomp ou plate gespeel die Saterdagaand ... Dit was n wenner....
Die Sondagoggend het ons n dame,Minx,van Harperville gehad wat met n viool kan toor... Perfekte Sondagoggend ontbytmusiek..... ;)
:)
ok boys and girls.....hier is n thread waarop julle fotos en stories kan pos oor Saterdagaand se koedoepotjie en Sondagoggend se boere-ontbyt...
en julle trips huistoe...
baie dankie aan almal wat opgedaag het en die wat gehelp het....julle is great ! :thumleft:
:)