Recent content by uyster

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. uyster

    How many of You commute?

    Eks daai ou op die M3 Don,Vrydag oggende 7:30 met n SACS boy agterop en daai Akropovics wat so blaf as ek throttle toemaak by Edinburgh drive. ;) ;)
  2. uyster

    Living with a bike with no dealer network..?

    What make is it ? wont snake you on the deal !
  3. uyster

    Help my Bietjie Hier...

    Petri moenie daai stofscooter verkoop nie ! Al kyk jy net hom dis OK. Jy het nie die geld nodig nie FFS, Onthou jy vir Stefaans die Cruiser bakkie ? ... my kinders het awesome memories v daai bakkie, selfde geld vir die XT, hou hom. My 2 C
  4. uyster

    knife on bike for safety

    Vind die thread baie amusant...wag net as die :poop: die fan strike ! Ek "dra" en ek dank ons Hemelse Vader vir beskerming maar as jy my wil seermaak gaan jy :poop: Ry baie fiets en dieselfde geld. NAF sal ek n "sitting duck wees" Dis al 😀
  5. uyster

    KTM 990 Adv dead dash, no fuel pump niks!

    Top tip thank you 🙌
  6. uyster

    Mis nogsteeds my 990 !!!

    Ja dit was wragtag dof ! Gaan binnekort nog een aanskaf( moes Gavin se 950 gekoop het..73 Peanut ), ken al die trix vd bikes nou al. My 15 jarige seun wat op ons plaas geleer bike ry het van kleins af en voor ek Stilfontein(☠️ )toe gaan sal ons nog n paar trips doen... sal nie n piskriek kry vir...
  7. uyster

    Tyres and Tools

    Kap n draadtie oppi N7 ......Legend !
  8. uyster

    Sold LARGE KTM Tank bag

    Ek sal hom koop as hy nog beskikbaar is ?
  9. uyster

    Tyres and Tools

    As jy nog nooit n puncture op n stofscooter self reggemaak het nie sal ek voorstel dat jy dit self fisies doen voor jou trip. Sal jou ure spaar in die warm son . n Klein gadget soos n valve puller is n moet veral as jou sidewall tough is anders gaan jy bloei, sweet en jou woordeskat uitbry om...
  10. uyster

    For Sale Kawasaki KLE 500

    Great beginner adv bike ! GLWTS
  11. uyster

    Mozambique coast line adventure

    Bef@kte trip/memories ! was involved in rebuilding the Coca Cola factory outside Maputo 1993
  12. uyster

    Shaun Dickens - Bike Sellers Beware

    Ons wag almal geduldig dat iemand sy n@@! aftrap .......... ,
  13. uyster

    BMW sells more motorcycles than ever before in 2023

    Dit se net 1 ding .....al meer ou mense begin bike ry 🤣 🤣 🤣
  14. uyster

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Dankie Jan, betaal. Onthou om jou moordwalvisvoorvelmussie in te pak 🤣
Top