Oor brand of nie......
Ek het n SS rooster 20 jaar terug vir my gekoop en die het ek net brood opgebraai omdat ek nie die was tiepe is nie, tot eendag wat die brand tiepe rooster vir n ander snit nodig was. Van daar af brand ek die SS rooster en gebruik hom vandag nog. Hier en daar krom , maar...
Dit gaan rof daarbuite op die stadium. Ek ken baie mense wat op kt kaarte leef, nie omdat hulle salarisse uitgee op snert nie, maar omdat hulle pay so min is.
Hierdie het nog nie vir my sin gemaak nie.... Waarmee betaal mensse dan daai kaartskuld? Mos met die selfde kleinsalaris waarmee hy in...