The 640 is quite the conundrum.
You will need to dig deep if you are going to do any real distances on tar, but it is a real sweetie off the beaten track.
Die vraag het al opgekom. Ek dink hy sien homself nou as dieTeflon Don, niks stick nie.
Hy gaan sy rieme een of ander tyd vasloop. Ek dink dit gaan 'n baie hartseer dag wees vir sy familie.
:ROFLMAO:
Alles reg, Petri. My aanvallende terugvoer was gemik op Hein en om hom te rev, soos my gewoonte is op ons interaksie op WD. Jy het toe tussenbeide getree en toe rev ek jou. Ek is seker jy weet 100% waarvan jy praat en is korrek. Dit is goeie raad, plaas dit terug.