Ek sal ook de-cat en 'n goeie aftermarket zorst opsit. Dink iets in die lyn van 'n street scrambler, dan kan ek wegdoen met 'n hele hoop goed, soos fairings, voelbêk, screen, pillion pegs, grootste deel van die subframe, instrument cluster, crashbars, centre stand, airbox, dubbel ligte, dra-rak...